Kategorien: Alle - natuur - sport

von Sandy Nagel Vor 13 Jahren

13353

Die 9 Provinsies van Suid-Afrika

Zuid-Afrika is verdeeld in negen provincies, elk met unieke attracties en culturele bezienswaardigheden. De Oos-Kaap staat bekend om zijn natuurlijke parken zoals Addo Olifant Park en Tsitsikamma Nasionale Park, en biedt avontuurlijke activiteiten zoals bungeejumpen bij de Bloukrans Brug.

Die 9 Provinsies van Suid-Afrika

Die 9 Provinsies van Suid-Afrika

Noordwes

ATTRAKSIES:



- Natuurlik:


* Pilanesberg Nasionale Park


- Kultureel:


* Sun City en Lost City

* Lesedi Kulturele Dorpie

* Aardklop Kunstefees


- Sport Stadium:


* Royal Bafokeng Stadium

Mafikeng
Sun City

Gauteng

ATTRAKSIES:


- Natuurlik:


* Pretoria Botaniese Tuine


- Kultureel:


* Wieg van die Mensdom (Sterkfonteingrotte) (WET)

* Apartheid Museum

* Gold Reef City

* Soweto

* Voortrekker Monument

* Unie Geboue


- Sport Stadiums:


* Loftus Versveld

* Soccer City

* Soweto Stadium

* SuperSport Park

* Bidvest Wanderers



Johannesburg
Voortrekker Monument

KwaZulu-Natal

ATTRAKSIES:


- Natuurlik:


* Groot St. Lucia Vleilandpark (WET)


- Die enigste Gemengde erfenisterrein in Suid Afrika is:


* UKahlamba Drakensberge (WET)


- Ander:


* uShaka Marine World (Aktiwiteite: speelpark; akwaruim; restaurante)

* Comrades Marathon (Sport)

* 'Sardine Run'


- Sport Stadiums:


* Mr. Price Kingspark (Rugby stadium vir Sharks)

* Moses Mabhida Stadium

* Kingsmead Krieket Gronde

Pietermaritzburg
UKhalamba Dreakensberge

Vrystaat

ATTRAKSIES:


- Natuurlik:


* Vredefort Koepel (WET)

* Golden Gate Nasionale Park


- Kultureel:


* Ficksburg se Kersie Fees in November

* Basotho kulturele dorpie


- Sport Stadiums:


* Vrystaat Rugby Stadium

* OUTsurance Oval

Bloemfontein
Golden Gate Nsionale Park

Wes-Kaap

ATTRAKSIES:



- Natuurlik:


* Tafelberg

* Tuinroete

* Cango Grotte en Volstruis plase



- Kultureel:


* Victoria & Alfred Waterfront

* Robben Eiland (WET)

* Klein Karoo Nasionale Kunstefees (in Oudtshoorn)


- Ander:


* Cape Argus Fiets Toer

* Wyn roetes


- Sport Stadiums:


* DHL Nuweland

* Green Point Stadium

* Newlands Krieketgronde




Kaapstad
Tafelberg

Mpumalanga

ATTRAKSIES:



- Natuurlik:


* Die Panorama Roete: Pilgrimsrus; Blyde Rivier Canyon; God's Window

Mbombela
Kruger Nasionale Park

Oos-Kaap

ATTRAKSIES:



- Natuurlik:


* Addo Olifant Park

* Tsitsikamma Nasionale Park - In die park kry mens by die Bloukrans Brug die hoogste reksprong ("bungee jump") van Suid-Afrika

* Groot Visrivier (aktiwiteite by op rivier)


- Kultureel:


* Grahamstown Nasionale Kunstefees


- Sport Stadiums:


* Nelson Mandela Bay Stadium

Bhisho
Bloukrans Brug

Noord-Kaap

ATTRAKSIES:



- Natuurlik:


* Kimberley se Gate en die Myn Museum

* Namakwaland Blommeryk


- Kultureel:


* Die Myn Museum kan ook gesien word as die kulturele a



Kimberley
Kimberley se Gat

Limpopo

ATTRAKSIES:


- Natuurlik:


* Kruger Nasionale Park

* African Ivory Route

* Boabab (bome)


- Kultureel:


* Mapungubwe Kulturele Landskap (WET)


- Sport Stadium:


* Peter Mokaba Stadium

Polokwane
The Golden Rhino