Leereenheid 1
Ontwikkelingsareas :
1. Fisiese ontwikkeling
2. Kognitiewe ontwikkeling
3. Persoonlikheidsontwikkeling
4. Sosiale ontwikkeling
Ontwikkelingstadia :
1. Prenatale ontwikkeling
2. Kinderjare
6 - 12 jaar
3. Adolessensie
11 - 20 jaar
4. Volwassenheid
20 - 65 jaar
5. Bejaardheid
Kwessies in ontwikkelingsielkunde :
1. Oorerwing vs Omgewing
2. Kontinuïteit vs Diskontinuïteit
3. Passiewe of aktiewe betrokkenheid
4. Universaliteit of kulturele konteks
Ontwikkelingsteorieë
1. Psigo-analitiese perpspektief - Freud & Erikson
* Basiese beginsels
* Struktuur van die persoonlikheid
* Psigo-sosiale konflik
* Ontwikkeling
* Id, Ego & Superego
* Orale-, Anale-, Falliese-, Latente- en Genitale fase
2. Behaviorisme - Watson, Skinner & Bandura
* Klassieke kondisionering
* Operante kondisionering
* Waarnemingsleer
3. Kognitiewe perspektief
* Sensories-Motoriese periode
* Pre- operasionele periode
2 - 7 jaar
* Konkreet operasioneel
7 - 11 jaar
* Formeel operasionele periode
11 - volwassenheid
4. Kontekstuele perspektief - Bronfenbrenner se teorie
* Mikro sisteem
* Meso sisteem
* Ekostelsel
* Makro sisteem
* Chronosisteem
5. Biologiese perspektief
* Rypingsteorie
* Etiologiese teorie
* Evolusieteorie