Die 9 Provinsies van Suid-Afrika

Limpopo

r

ATTRAKSIES: - Natuurlik:* Kruger Nasionale Park* African Ivory Route* Boabab (bome)- Kultureel:* Mapungubwe Kulturele Landskap (WET)- Sport Stadium:* Peter Mokaba Stadium

Polokwane

The Golden Rhino

The Golden Rhino

Noord-Kaap

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik:* Kimberley se Gate en die Myn Museum* Namakwaland Blommeryk- Kultureel:* Die Myn Museum kan ook gesien word as die kulturele a

Kimberley

Kimberley se Gat

Kimberley se Gat

Oos-Kaap

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik:* Addo Olifant Park* Tsitsikamma Nasionale Park - In die park kry mens by die Bloukrans Brug die hoogste reksprong ("bungee jump") van Suid-Afrika* Groot Visrivier (aktiwiteite by op rivier)- Kultureel:* Grahamstown Nasionale Kunstefees- Sport Stadiums:* Nelson Mandela Bay Stadium

Bhisho

Bloukrans Brug

Bloukrans Brug

Mpumalanga

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik:* Die Panorama Roete: Pilgrimsrus; Blyde Rivier Canyon; God's Window

Mbombela

Kruger Nasionale Park

Kruger Nasionale Park

Wes-Kaap

r

ATTRAKSIES: - Natuurlik:* Tafelberg* Tuinroete* Cango Grotte en Volstruis plase- Kultureel:* Victoria & Alfred Waterfront* Robben Eiland (WET)* Klein Karoo Nasionale Kunstefees (in Oudtshoorn)- Ander:* Cape Argus Fiets Toer* Wyn roetes- Sport Stadiums:* DHL Nuweland* Green Point Stadium* Newlands Krieketgronde

Kaapstad

Tafelberg

Tafelberg

Vrystaat

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik:* Vredefort Koepel (WET)* Golden Gate Nasionale Park- Kultureel:* Ficksburg se Kersie Fees in November* Basotho kulturele dorpie- Sport Stadiums:* Vrystaat Rugby Stadium * OUTsurance Oval

Bloemfontein

Golden Gate Nsionale Park

Golden Gate Nsionale Park

KwaZulu-Natal

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik:* Groot St. Lucia Vleilandpark (WET)- Die enigste Gemengde erfenisterrein in Suid Afrika is:* UKahlamba Drakensberge (WET)- Ander:* uShaka Marine World (Aktiwiteite: speelpark; akwaruim; restaurante)* Comrades Marathon (Sport)* 'Sardine Run'- Sport Stadiums:* Mr. Price Kingspark (Rugby stadium vir Sharks)* Moses Mabhida Stadium* Kingsmead Krieket Gronde

Pietermaritzburg

UKhalamba Dreakensberge

UKhalamba Dreakensberge

Gauteng

r

ATTRAKSIES:- Natuurlik: * Pretoria Botaniese Tuine- Kultureel:* Wieg van die Mensdom (Sterkfonteingrotte) (WET)* Apartheid Museum* Gold Reef City* Soweto* Voortrekker Monument* Unie Geboue- Sport Stadiums:* Loftus Versveld* Soccer City* Soweto Stadium* SuperSport Park* Bidvest Wanderers

Johannesburg

Voortrekker Monument

Voortrekker Monument

Noordwes

r

ATTRAKSIES: - Natuurlik:* Pilanesberg Nasionale Park- Kultureel:* Sun City en Lost City* Lesedi Kulturele Dorpie* Aardklop Kunstefees- Sport Stadium:* Royal Bafokeng Stadium

Mafikeng

Sun City

Sun City