Kognitiewe leer strategieë

Piaget

Sleutelkonsepte:
* Assimilasie
* Akkomodasie
* Ekwilibrasie

Stadiums van ontwikkeling beeld
intellektuele ontwikkeling.

Volwassenes is nie slimmer as kinders nie,
kinders dink net anders.

Bruner

Stadiums van ontwikkeling.

Verkennende leer.

Teorie van instruksie.

Ausubel

Verbale leer is belangrik.

Betekenisvolle leer eerder as
gewoonteleer.

Komponente:
* Resepsieleer
* Konseptualisering

Vygotsky

Die sosiale konteks en denke.

Taal en denke.

Die sone van proksimale ontwikkeling.