Plante Verskil
Voorbeelde
sipresse
Varings
wilde vy
Palms
Kareeboom
Wat verskil van mekaar in plante ?
Hulle wortels, blare en stingles
hulle worte
Wat noem jy a plant wat na een seisoen doodgaan?
Eeenjarige plant
Voorbeeld
koringplant
mielieplant
Wat noem jy 'n plant wat jaar na jaar groei
meerjarige plant
Voorbeeld
stuike (Shrubs)
Bome
Wat noem jy plante wat gedurende die winter hulle blare behou ?
Bladhouende
Wat noem jy plante wat gedurende die winter hulle blare verloor ?
Bladwisselende
Voorbeelde
Doringboom
Akkerboom
Witstinkhout
vrugtebome
Waaruit bestaan plante
Wortels, stingels blare en blomme