Fotosintese
Wat is fotosintese ?
Fotosintese is wat plante doen om kos te maake deur ligenergie te gebruik
Foto
lig
Sintese =
Om iets te maak
Van waar kom al die suurstof in die lug ?
Fotosintese
Waarom het mense en diere suurstof nodig?
Om tekan asem haal
Wat haal ons uit ?
Koolsuurgas wat giftig is
Wat gebruik plante gedurende fotosintes
Koolsuurgas
Wat is die enigste organisme wat ligenergie gebruik
Plante
Blare gebruik die energie van die son
om glukosesuiker en stysel te maak
Blare neem water en Koolsuurgas van die lug
Water en mineral soute van di gron
Plante Skie gas suurstof uit
Wat doen hulle met die ligenergie van die son
hulle aborbeer dit na chemiese enrgie in die vorm van glukose, wat deur diere gebruik work
Van waar kry plante hulle energie
Van die son
Dus het hulle sonlig nodig om te groei
Wat het plante nodig om te groei
sonlig, water en grond
Wat gebruik plante om voedsel en water te kry ?
van hulle wortels