Omtrek en Oppervlakte van 2D vorms
Driehoek
NB!!! Die hoogte moet altyd loodreg wees op die basis.
Oppervlakte=½xbxh
Omtrek=sy+sy+sy
Parallelogram
NB!!! Die hoogte moet altyd loodreg wees op die basis.
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥
2. Beide pare teenoorstaande sye =.
3. Hoeklyne halveer mekaar.
4. Beide pare teenoorst. Hoeke =.
Oppervlakte= bxh
Omtrek=2l+2b
Trapesium
Eienskappe: 1. Een paar teenoorstaande sye ∥.
Oppervlakte=(som van teenoorstaande sye) x h
Omtrek=sy1+sy2+sy3+sy4
Vierkant
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥.
2. Al die sye is ewe lank.
3. Al die hoeke is 90°.
4. Hoeklyne is ewe lank.
5. Hoeklyne halveer mekaar loodreg.
6. Hoeklyne halveer die hoeke.
Oppervlakte = s x s = s²
Omtrek=s x 4
Sirkel
r is die helfte van die deursnee.
Oppervlakte = πr²
Omtrek=2πr
Ruit
NB!!! Die hoogte moet altyd loodreg wees op die basis.
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥.
2. Al die sye is ewe lank.
3. Hoeklyne halveer die hoeke.
4. Hoeklyne halveer mekaar loodreg.
5. Beide pare teenoorstaande hoeke ewe groot.
Oppervlakte = b x h
of
Oppervlakte = ½(produk van hoeklyne)
Omtrek = 4 x s
Reghoek
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥.
2. Beide pare teenoorstaande sye =.
3. Al die hoeke is 90°.
4. Hoeklyne is ewe lank.
5. Hoeklyne halveer mekaar.
Oppervlakte = l x b
omtrek = 2l +2b
Vlieër
Eienskappe: 1. Twee pare aangrensende sye ewe
lank.
2. Langste hoeklyn halveer korter
hoeklyn loodreg.
3. Langste hoeklyn halveer die hoeke.
4. Een pare teenoorstaande
hoeke =.
Oppervlakte =½(produk van hoeklyne)
Omtrek=sy1+sy2+sy3+sy4