Categorieën: Alle

door Sue Opperman 12 jaren geleden

899

Plante Verskil

Plante kan op verskeie maniere geklassifiseer word, gebaseer op hul lewensduur en hoe hulle verander in verskillende seisoene. Sommige plante, soos meerjarige plante, groei jaar na jaar, terwyl eenjarige plante net een seisoen leef.

Plante Verskil

Plante Verskil

Waaruit bestaan plante

Wortels, stingels blare en blomme

Voorbeelde

vrugtebome
Witstinkhout
Akkerboom
Doringboom

Wat noem jy plante wat gedurende die winter hulle blare verloor ?

Bladwisselende

Wat noem jy plante wat gedurende die winter hulle blare behou ?

Bladhouende
Bome
stuike (Shrubs)

Wat noem jy 'n plant wat jaar na jaar groei

meerjarige plant

Voorbeeld

mielieplant
koringplant

Wat noem jy a plant wat na een seisoen doodgaan?

Eeenjarige plant

hulle worte

Wat verskil van mekaar in plante ?

Hulle wortels, blare en stingles

Voorbeelde

Kareeboom
Palms
wilde vy
Varings
sipresse