Hoe om te skep
Kar
Stap 1 - Verstaan eers 'n paar dinge
Jy is een van 5% ... die res is conformists
Jy moet elke dag tyd afstaan om te skep!!!!!!!!!!!!!!
Die samelewing help nie die sterkes om te wen maar help eerder die swakkes om nie te verloor
Jy skep heeltyd of jy dit doelbewus doen of nie => pas die resultaat net aan
Sukses = Die progresiewe realiseering van 'n waardige doel
Geld = die maatstaf van wysheid / sukses. Salomo: Rykdom is die kroon van wysheid.
Stap 2 - Besluit wat jy wil skep
Definieer eers wat jy het / reeds geskep het
Skep iets wat waardig is
Doen God se wil
Moenie worry oor hoe dit gaan vorm ... die antwoorde sal vanself kom
Skep goed wat Wayne & Quenty trots maak op jou
Stap 3 - Genereer skepping in jou brein
Sien jouself asof jy dit reeds geskep het - gebruik jou verbeelding
Sien jouself die goed doen wat jy sal as jy dit klaar geskep het
Dink aan jou skepping vanuit alle moontlike hoeke
Stap 4 - Neem aksie
Goed sal vanself begin gebeur ... neem dadelik aksie!
Waardeer jou skepping, geniet dit, deel dit met ander, pas dit op ... want jy kan dit verloor!
Spaar altyd 10% van die geld wat jy geskep het
Moenie bang wees om enige iets te doen ... As God met jou is, wie kan teen jou wees
OnsHuis
Grou
Was
Vang
OpiBord
MilRobotics
RexX